Elgavin Jonathan, onderhoofseun van De Villiers Primêr in Bridgton, Oudtshoorn, wat gekies is vir die SWD o.13B-rugbyspan wat van 3 tot 5 Julie aan die rugbytoernooi in Sasolburg gaan deelneem. Die Cravenweektoernooi vir o.13 en o.16 spanne vind van 10 tot 14 Julie in Bloemfontein plaas. By Elgavin is Henry Weyers, onderwyser by De Villiers Primêr.