Struisies teen Hoërskool DF Malan aksie 08/03/2017 Die Struisies in aksie tydens Saterdag se skolesportdag teen die Hoërskool DF Malan op die Oudtshoorn Sportgronde. Die skole het in rugby, netbal en hokkie meegeding. Foto’s: Ebenezer Titus