Struisie gekies vir Wes-Kaapnetbalspan 06/15/2017 Struisies Carla van Zyl (links) en Anique Wolmarans, wat vir die Wes-Kaapnetbalspan gekies is. Anique het ook vir die SA Skole-span in Fiji gespeel.