Drie rugbyspelers van die Hoërskool Oudtshoorn is vanjaar vir SWD-spanne gekies. Links agter is Robin West (o.18 Cravenweekspan) met Stix Theunissen (afrigter) langs hom. Regs agter is Llyle Metembo en voor Malusi Khumalo (albei o.18 Akademieweekspan).