Laerskool Wesbank blink uit by Vredenburg Skaakkampioenskap

Die leerders van die Laerskool Wesbank wat uitgeblink het by die Vredenburg Skaakkampioenskap is voor van links Anke van Rensburg, Kristin Meyer en Lara Meyer, en agter van links Kobus Geyser, Nicolaas le Roux en Simon Greeff. Lara, wat ’n brons medalje gewen het en vyfde op die ranglys is, en Kobus, wat agtste op die ranglys is, is albei vir die Wes-Kaapse skaakspan gekies.