Sake
Twee nuwe lede vir bestuur
Hupstoot vir Attakwas
DIE Attakwas Extreme Bergfietsuitdaagwedren tussen Oudtshoorn en Groot Brakrivier, wat as Suid-Afrika se voorste eendagbergfietswedren beskou word, het ’n stewige hupstoot gekry met borgskappe van Momentum Health en Biogen. Volgende…
Colony en Brûlé nog elke jaar bekroon!
Alle eer aan ons personeel! DIE eer vir die Klein Karoo Smulpaaptoekennings / Klein Karoo Gourmand Awards wat The Colony Restaurant en Café Brûlé pas ontvang het, kom die twee…
Anita leef droom uit op Oudtshoorn
“EK lewe my droom uit,” sê Anita Pickard, eienaar van De Oude Kat in Baron van Reedestraat op Oudtshoorn. Pickard is opgelei as ’n besigheidsanalis, maar dit is nie haar…
The Black Swan spog met nog ’n Smulpaaptoekenning!
Erkenning gegee aan gehalte THE BLACK SWAN RESTAURANT & WINE BAR is een van net ses eetplekke op Oudtshoorn wat die 2016 Klein Karoo Smulpaaptoekenning (Gourmand Award) ontvang het. The…
Maak so met huise, strukture ouer as 60
Eiendomsagente moet kopers inlig Ilze-Mari Gründling OUDTSHOORN se “erfenisbewaarders”, die organisasie Heritage Oudtshoorn Erfenis (HOE) het onlangs by ’n werksessie die publiek, eiendomsagente en boukontrakteurs ingelig oor die implikasies van…
Oudtshoorn Besigheidskamer hou jaarvergadering
Opwindend om deel van Klein Karoo Agri te wees!
André Vivier, nuwe handelstakbestuurder van Klein Karoo Agri. Klein Karoo Agri op Oudtshoorn is ’n “dinamiese besigheid met dinamiese kliënte” en dit is vir hom lekker om deel daarvan te…
Senior bestuurders by netwerkaand
IN ’n eerste vir Oudtshoorn het die senior bestuurspan van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit Donderdagaand (2 Februarie 2017) ’n netwerkaand van die Oudtshoorn Besigheidskamer bygewoon. Die netwerkaand in by Mount Noah,…