
Twee nuwe bestuurslede vir die Oudtshoorn Besigheidskamer is Dinsdagaand tydens die kamer se Algemene Jaarvergadering verkies. Hier is die voorsitter van die kamer, Gideon Badenhorst (links) by die twee nuwe lede, van links De Villiers Neethling en Jaco Vorster. Foto: Schalk le Roux