Sake

Butler met ’n stalletjie

Inwoners van Oudtshoorn het sekerlik teen dié tyd die man met die rooi strikdas by die wit stalletjie langs die biblioteek gesien. Dié stalletjie behoort aan Riaan Beyleveld, ’n professionele…


Property Market bloomed in 2016

By Elmarie Jacobs A whopping 332 registrations at  the Cape Town Deeds Office in 2016. Since 2012 I have been analyzing our local property market to enable me to give…


Timbercity is terug

DIE Pennypinchers-winkel op Oudtshoorn word einde April 2017 ’n Timbercity-winkel! André van Greunen, eienaar van die winkel sê, hoewel die naam gaan verander, sal die produk- reeks wat by Pennypinchers beskikbaar…


Dit gaan goed by Barrows se Le Lude

DIT gaan baie goed by Le Lude, die wynlandgoed van Nic en Ferda Barrow, in Franschhoek. Hier word Cap Classique van uitmuntende gehalte gemaak, wat so gesog is plaaslik en…


Nel terug by Ford

PIETER NEL, wat van Februarie 2015 tot Augustus 2016 handelaarshoof was nadat dit deur nuwe eienaars oorgeneem is, is van Februarie vanjaar weer terug by Oudtshoorn Ford as handelaarshoof. Nel, wat…