40 jaar-mylpaal vir Hans van Arkel
’N NEDERLANDER wat ’n groot rol speel in die goeie verhoudinge tussen Oudtshoorn en sy tweelingstad in Nederland, Alphen aan den Rijn, het pas ’n belangrike mylpaal bereik. Hans van Arkel,…
Lees Verder’N NEDERLANDER wat ’n groot rol speel in die goeie verhoudinge tussen Oudtshoorn en sy tweelingstad in Nederland, Alphen aan den Rijn, het pas ’n belangrike mylpaal bereik. Hans van Arkel,…
Lees VerderAL Camp Bakery op Oudtshoorn se brood word deesdae met Eureka Meule se steengemaalde meel gebak, wat die brood nie net lekkerder maak nie, maar besliste gesondheidsvoordele inhou. Die besluit…
MET die produksie van Eureka Meule op Heidelberg se steengemaalde koringmeel is die fokus op ’n natuurlike, gesonde produk, sê Nico Steyn, meulenaar van Eureka. Eerstens gebruik Eureka slegs koring wat…
Deur Wyndham Ewerts “Gaan dit baie seer wees?” Dit is die universele vraag van nuwe kliënte van Real Art Tattoo Studio & The Barbershop, sê Raymond Saffy, deurwinterde tatoëerkunstenaar van…
Deur Wyndham Ewerts OM 20 jaar in enige besigheid staande te kan bly is geen maklike taak nie. Juis daarom kan ’n mens nie anders as om Agnes Maarman, eienaar,…
SEEFF Oudtshoorn het ’n projek geloods om toiletware vir die bejaardes van Helen Bellinghanhof in te samel en vra inwoners om hulle te help. Navorsing toon dat daar ’n groot behoefte…
• Positief oor dorp se toekoms DIE Kolonie Restaurant by die Queen’s Hotel in Baron van Reedestraat, Oudtshoorn, is van Sondag, 28 Mei, tot Maandag, 12 Junie, gesluit vir opgraderings. Die…
Gedurende Seeff se Nasionale Konvensie verlede week is die Seeff-tak in Oudtshoorn aangewys as een van die drie top-bemarkers in die land. Dit volg nadat Seeff Oudtshoorn plaaslik, nasionaal en…
Deur Wyndham Ewerts Full Steam Gardening se Kwekery en Tuinmaakdienste op Oudtshoorn is volstoom aan die gang en gaan van krag tot krag! So vertel Johan Beets, eienaar, wat al…