Kollig op vroue: Enchanted Coffee
Adalene Rudolph, eienaar van Enchanted Coffee, se “DROOM” was om eendag haar eie koffiewinkel te besit en te bestuur. Die koffiewinkel moet nie maar net nog ’n koffiewinkel wees nie,…
Lees VerderAdalene Rudolph, eienaar van Enchanted Coffee, se “DROOM” was om eendag haar eie koffiewinkel te besit en te bestuur. Die koffiewinkel moet nie maar net nog ’n koffiewinkel wees nie,…
Lees VerderERIKA FOURIE van die PNA op Oudtshoorn het jare lank by Absa gewerk totdat sy en haar man, Louis, 20 jaar gelede besluit het om uit Pretoria na die platteland…
Estelle, Ninette en Nicolene van Biltong Den werk lekker saam en streef om elke kliënt met ’n glimlag by die winkeldeur uit te stuur. “Kwaliteit kliëntediens is ’n prioriteit. Ons…
Van kindsbeen al het ek ’n passie gehad vir klere regmaak en ontwerp. Op skool het ek kennis gemaak met materiaal en daar die waarde daarvan besef. In my matriekjaar…
New Horizons Begrafnisdienste het op 1 Januarie 2009 die lig gesien. Intussen het die besigheid gegroei deur van kantoor te verander tot waar hulle tans besigheid bedryf, Adderleystraat 55. Die…
Die gewilde wildsreservaat net buite Oudtshoorn, Buffelsdrift Game Lodge, bied luukse tent-akkommodasie, ’n eg Suid-Afrikaanse bosveldervaring en 22 verskillende wildsoorte. Die A la carte-restaurant bied van die beste plaaslike disse…
Deur Wyndham Ewerts Feathers Body & Face Centre, bekende skoonheidsalon op Oudtshoorn, het vandeesweek sy deure geopen by ’n nuwe perseel te Van der Rietstraat 21, oorkant die Oudtshoorn Inn…
Deur Schalk le Roux ’N NUWE maatskappy, Synergy Four, wat uit ’n groep bekende sakemanne van Oudtshoorn bestaan, het baie vertroue in Oudtshoorn se toekoms en beoog belegging in besigheid in…
PNA brei verskeie kere uit DIE PNA op Oudtshoorn het op Dinsdag 1 Augustus ’n besondere mylpaal bereik toe dié suksesvolle winkel sy 20ste verjaardag op Oudtshoorn gevier het! Louis…