Praktyk kry mondhigiënis
CELESTé BARNARD, ’n ou bekende op Oudtshoorn, het onlangs as mondhigiënis by Dr JJ Barnard se tandartspraktyk aangesluit. Sy is die enigste mondhigiënis in privaatpraktyk op Oudtshoorn. Celesté, wat ’n…
Lees VerderCELESTé BARNARD, ’n ou bekende op Oudtshoorn, het onlangs as mondhigiënis by Dr JJ Barnard se tandartspraktyk aangesluit. Sy is die enigste mondhigiënis in privaatpraktyk op Oudtshoorn. Celesté, wat ’n…
Lees VerderDeur Schalk le Roux DIE opknappings aan Kolonie Restaurant is verlede Donderdagaand amptelik bekend gestel aan onder andere gereelde kliënte van dié stylvolle eetplek by die Queen’s Hotel in Baron…
TWEE vriendelike jong mense, Le Roux en Ma-relize van Dyk, is die nuwe eienaars van Oasis Water en Hartskos Deli te winkel 2A in die Checkers Sentrum in Hoogstraat. Hulle…
DIT was ’n voorreg om by die nuwe ont-wikkeling by Klein Karoo Agri Supermark betrokke te gewees het, sê Werner Tome, eienaar van HW Tome Konstruksie wat die bouwerk by die…
DAAR is reeds ’n toename in die aantal voete en tran-saksies by Klein Karoo Agri sedert die uitbreidings en veranderings by die Agri Supermark in gebruik geneem is, sê Terblanche…
Deur Schalk le Roux DIE nuwe ontwikkeling by Klein Karoo Agri Supermark is ’n bewys van vertroue in die toekoms van Oudtshoorn en dra by tot sakevertoue in ons dorp,…
Vergeet wat ander sê, sê Kobie Raubenheimer Deur Ilze-Mari Gründling DIT is nie algemeen om ’n vrou met ’n skroefsleutel in die hand te sien loop nie. Dit is ook…
Pampering for You se Marina is ’n borrelende warm terapeut wat ingestel is op die holistiese welstand van haar kliënte. Afgesien daarvan dat haar helende hande stres uit stywe spiere…
Olga MINNIE, mede-eienaar van Bushman Curious in Baron van Reedestraat in Oudtshoorn is ’n sakevrou soos min. Sy en haar man, John Minnie bied ’n reeks produkte wat hulle self…
Adalene Rudolph, eienaar van Enchanted Coffee, se “DROOM” was om eendag haar eie koffiewinkel te besit en te bestuur. Die koffiewinkel moet nie maar net nog ’n koffiewinkel wees nie,…