Enchanted Coffee word 1 jaar oud
Koffiewinkel ’n droom wat waar geword het ADALENE RUDOLPH, eienaar van Enchanted Coffee op Oudtshoorn, se droom was lank om haar eie koffiewinkel te besit en te bestuur. Dit moes…
Lees VerderKoffiewinkel ’n droom wat waar geword het ADALENE RUDOLPH, eienaar van Enchanted Coffee op Oudtshoorn, se droom was lank om haar eie koffiewinkel te besit en te bestuur. Dit moes…
Lees VerderDeur Liesel le Roux ONTWIKKELING en belegging op Oudtshoorn is noodsaaklik sodat die dorp ekonomies kan groei en die belastingbetalende inwoners wat die dorp se finansiële laste dra, kan vermeerder….
• Munisipaliteit se geldsake in kollig by netwerkaand Deur Liesel le Roux LEDE van die polisie se direktoraat vir die ondersoek na prioriteitsmisdade, die Valke, is steeds bykans weekliks by…
Hoewel Dryland Event Management se geskie-denis tot die vroeë 2000’s terugstrek, het die maatskappy tot stand gekom in 2005 met Henco Rademeyer en Carel Herholdt as stigtereienaars wat toe hulle…
DIE nuwe De Akker B&B Gastehuis het vandeesweek sy deure vir gaste oopgemaak te Kerkstraat 82, Oudtshoorn. Die eienaars is Morné Tome, sukses-volle jong sakeman van Oudtshoorn, en sy vrou Rikie…
’N NUWE fietswinkel, Gearup, wat ’n Giant-konsepwinkel is, maak vandeesweek in die Queen’s Mall in Voortrekkerweg, Oudtshoorn, oop waar Ton’s Sport & Cycle voorheen was. Die maatskappy Synergy Four, wat deur ’n groep…
Dina en Lo-Anne Oosthuizen (ma- en dogterspan) het in 1990 vanaf Pretoria na Oudtshoorn verhuis. Ons is albei groot diereliefhebbers en so word daar toe besluit om ’n troeteldierwinkel oop…
“Hulle is voorwaar staatmakers.” So vertel Valerie van der Walt, eienaar van die Queen’s Florist, die Naguil en Rainbow Motors – al drie besighede geleë by die ingang van Oudtshoorn…
Jare lange boer en entrepreneur in Oudtshoorn, Abri Ferreira en sy broer Pieter Ferreira het 1 Augustus 2017 oorgeneem as trotse eienaars van die reeds bekende Kompas Sekuriteit (vanaf 2011,…
GEBRUIKTE voertuie en handel dryf is al van jongs af in George Botha, eienaar van Klein Karoo Motors in Hoogstraat, Oudtshoorn, se bloed. George, wat ook daarvan hou om motors te…