Ford kry nuwe handelaarshoof
Kliënte en personeel die belangrikste DIE nuwe handelaarshoof van Oudtshoorn Ford, Rudi van Dyk, sê hy glo daarin om skoon en opregte sake te doen en vir hom is die belangrikste…
Lees VerderKliënte en personeel die belangrikste DIE nuwe handelaarshoof van Oudtshoorn Ford, Rudi van Dyk, sê hy glo daarin om skoon en opregte sake te doen en vir hom is die belangrikste…
Lees VerderDeur Liesel le Roux STREETSMART SA, ’n nie-winsgewende organisasie wat werk vir die opheffing van straatkinders, het Dinsdag R25 000 aan die St Francis Invalsentrum op Oudtshoorn oorhandig. Dié geld maak…
Klein Karoo Eiendoms Beperk (KKEB) is ’n landboumaatskappy wat drie filiaalmaatskappye in sy stal het, naamlik Klein Karoo Agri Eiendoms Beperk (KKA), Klein Karoo International Eiendoms Beperk (KKI) en Klein…
Deur Schalk le Roux SY blindheid het Hein Wagner, wat die motiveringspreker by Klein Karoo Eiendoms Beperk se algemene jaarvergadering verlede Vrydag was, nie verhinder om uitdagings aan te pak…
Deur Wyndham Ewerts DIE naam Watson-familie is al sedert die dertigerjare sinoniem met vleis. Een van die Watson-familie se eerste slaghuise (Suid-Kaap) in die laat tagtigerjare nadat hulle weer in…
Deur Wyndham Ewerts Kay Beez Development Projects beoog om vanaf 4 – 8 Desember ’n Entrepreneurskapkursus aan te bied by die Oudtshoorn Youth Cafè. Die koste van dié opleiding is…
Deur Liesel le Roux DAAR is ’n nuwe winkel op Outshoorn – soos almal al seker die afgelope week gesien het wat met Langenhovenweg by die ou Bokomo-gebou verbygery het….
Vir die inwoners van die Caves Aftreeoord is hulle blyplek baie duidelik spesiaal. Twee inwoners , Johan (82) en Johanna (76) Snyman, oorspronklik van Rietbron, het egter ’n ekstra-spesiale…
Uitmuntende diens en betrokkenheid DIE nuwe fiets- en sportwinkel Gearup, ’n Giant-konsepwinkel in die Queen’s Mall in Voortrekkerweg, Oudtshoorn, is verlede Donderdagaand onder groot bly-ke van belangstelling vanuit onder meer die…