Die gasspreker by die Oudtshoorn Besig-heidskamer se afsluitingsfunksie op 13 November by die Surval Boetiek-olyflandgoed, was dr Japie Breedt, ’n kenner van en konsultant oor verhoudingsleierskap. Hier van links is Jaco Vorster (seremoniemeester), Helen Butler (kantoorbestuurder van die Besigheidskamer), Breedt en Gideon Badehorst (voorsitter van die Besigheidskamer). Foto: Schalk le Roux