Foto van die Week 11/30/2017 Die pragtige foto is deur Erina Terblanche van Oudtshoorn tydens ’n bootvaart op die Blyderivierspoortdam in Mpumalanga geneem. Dié mooi omge-wing was vir haar ’n belewenis, sê Terblanche. Foto: Erina Terblanche