Hoofartikels

Burgemeester bedank

Oudtshoorn se burgemeester, Colan Sylvester, het na verneem word bedank. Die Hoorn kon dit nie met Sylvester bevestig nie omdat hy glo in ’n vergadering was toe Die Hoorn hom…

Lees Verder

Oudtshoorn, Kannaland lê in brandpunt

DIE Tuinroete-distrik is geïdentifiseer as een van die 14 brandpunte van die Covid-19-epidemie in Suid-Afrika.Brandpunte is dié distrikte in die land waar daar meer as 5 gevalle vir elke 100 000…




Nooddienswerker in kwarantyn ná kontak

’N NOODDIENSWERKER by die Oudtshoorn Brandweer is in selfkwarantyn nadat hy Dinsdag (19 Mei 2020) op die toneel van ’n motorbotsing in kontak was met ’n positiewe Covid-19-geval.Luidens ’n verklaring van…





Kragonderbreking op Moedersdag

NOODHERSTELWERK aan ’n 22 kv-Eskom-voer­der gaan Sondag veroorsaak dat die Groter Oudts­hoorn ’n andersoortige Moedersdag gaan hê.Die dorp se elektrisiteit sal van 07:00 tot 18:00 af wees vir die herstelwerk.Die…