Hoofartikels

Oudtshoorn in rou

OUDTSHOORN is die week in rou gedompel deur die dood van dr David Piedt (80) aan Covid-19. Piedt, ’n man wat diep spore in die Klein Karoo getrap het, is Maandagaand…

Lees Verder



DA nie seker van burgemeesterspos

DIT is nog nie duidelik wanneer die Gro­ter Oudtshoorn-raad gaan vergader om ’n nuwe burgemeester in die plek van Colan Sylvester te kies nie.Sylvester het in Junie, na ’n uitgerekte…


1ste kuier in grendeltyd…

VIR Tristan (14), Luhann (10) en Aldo (9) van Wyk, drie broers van Oudtshoorn, was die opwin­ding verlede Donderdag baie groot toe hulle die eerste keer sedert Februarie vanjaar weer…