Hoofartikels

Kommer oor Covid-19-toename hier

Daar was Saterdagaand nie tekens van sosiale afstand by ’n fondsinsamelingsgeleentheid in Ladismith nie. Foto: Deon Meyer ’N “COOLER BOX”-FEES in Ladismith en ’n matriekpartytjie in Knysna was twee van verskeie kleiner…

Lees Verder

Ontwikkeling kom, sê burgemeester

VERSKEIE groot ontwikkelings­inisiatiewe wat ’n ekonomiese in­spui­ting van R520 miljoen vir die Groter Oudtshoorn se ekonomie kan beteken, is gister deur die burge­mees­ter, Chris Macpherson, bekend gemaak.Dié inisiatiewe is daarop…




Drie vas vir R500000 se dwelms

DRIE mans is Dinsdag (10 November) op drie verskillende plekke op Oudtshoorn in hegtenis geneem nadat verskeie polisie-eenhede beslag gelê het op dwelms met ’n geraamde straatwaarde van R500 000.Lede…






Skote klap voor polisie 3 vastrek

SKOTE het verlede Vrydag net buite Oudtshoorn geklap toe drie vermeende inbrekers in ’n wit Volkswagen Golf van die Oudtshoorn Polisie probeer vlug het.Die mans – Simpiwe Bembe (44), Thobile…