Hoofartikels




Vyf susters wen hofstryd oor erfplase

DIE Grondwethof het Vrydag (19 Februarie) in ’n baanbrekende uitspraak ’n klousule in ’n testament wat uit 1902 dateer en bepaal dat slegs manlike erf­gename bepaalde plase in die Oudts­hoorn-omgewing…




Twee dekades van verandering!

DIE HOORN het vandeesweek ’n belangrike mylpaal bereik toe die koerant sy 20ste jaar op Oudts­hoorn en in die Klein Karoo gevier het.In die voorbladberig in die eerste uitgawe van…


Covid-19 eis toegewyde dokter

OUDTSHOORN is die week in rou gedompel nadat nog ’n geneesheer die stryd teen Covid-19 verloor het.Dr Peter (Pietie) Cronjé (49), wat ’n praktyk op die hoek van Hoogstraat en…