Hoofartikels

Vervolging kom ná dood van Marilize

DIE Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) het besluit dat die bestuurder van ’n BMW waarin die 18-jarige Marilize Nortier in die oggendure van 22 September 2019 gesterf het, vervolg moet…




As dit sneeu op die Swartberg!

Brionay Tarentaal (7) van Oudtshoorn wat vandeesweek op Die Hoorn se voorblad pryk, by ’n sneeuman wat sy die naweek op die toegesneeude Swartberge buite Oudtshoorn gebou het. Inwoners van…


Verwoesting in Joodse Begraafplaas

OUDTSHOORN se Joodse gemeenskap is met die hande in die hare nadat die Joodse Begraafplaas in Condorstraat die afgelope maand onder ’n vlaag vandalisme deurgeloop het.Dit was vir Bernard Herman,…


Reën en sneeu en reën…

Die Swartberge en die Swartbergpas was Dinsdagoggend toe onder die sneeu. Foto: Roeland Gabriël Hailee en Shelbee Prins van Ladismith het Dinsdag in die sneeu in Seweweekspoort baljaar. Foto: Deon…


Vlamme lê huisies en motor in puin

’N VOORMALIGE polisiekaptein is in ’n geïnduseerde koma in die George Hospitaal nadat ’n vernietigende brand Sondag (9 Augustus) in die vroeë og­gendure by die Cango Re­treat Ou Tol in Schoemanspoort buite…


Nuwe burgemeesterskomitee

DIE Groter Oudtshoorn staan sedert ’n raadsvergadering Dinsdag (4 Augustus) onder die beheer van ’n veelpartyregering nadat die DA ’n same­werkingsooreenkoms met Icosa, Sarco en die EFF aangegaan het om…