Liz Meiring kuier saam met sakekamer

By die Oudtshoorn Besigheidskamer se Algemene Jaarvergadering verlede Donderdagaand (25 Februarie) was van links Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK, die bekende aktrise Liz Meiring; Stephan Cornelissen, huidige onder-voorsitter van die Besigheidskamer, en Jaco Vorster, huidige voorsitter. Lees berig op bladsy 3. Foto: Stefan Skapie Goosen