Leefstyl



’n Voetkundige vir Oudtshoorn

VOETKUNDIGES is hoogs opge­leide en professionele mediese be­roepslui wat spesialiseer in voet­- ver­sorging en die behandeling van alle probleme wat die onderste ledemate affekteer. Hulle ondersoek, diag­noseer, behandel, voorkom en…



Huisbrande ’n gevaar met beurtkrag

AL hoe meer huisbrande word aangemeld noudat beurtkrag so gereeld plaasvind. Dit gebeur so maklik.’n Eenvoudige voorbeeld hiervan: Die krag gaan af terwyl jy kosmaak en jy besluit jy gaan…


Winter en jou diere se welstand

AS mens is dit maklik om in die herfs- en wintermaande jouself warm te hou wanneer die koue op jou toesak: trek ’n trui aan, gaan haal ’n kombers, of…


Clivia-koning koop kwekery

GIOVANNI BOUWER (25), gebore en getoë op Oudtshoorn, se droom as kind om met blomme en plante van alle soorte te werk het in Maart vanjaar behoorlik begin blom toe…


Bly so koel hier die somer!

DIT is Februarie en gewoonlik die heel warmste maand in die Klein Karoo!Met die kwik wat al ’n paar keer dié somer to bo 40° C gestyg het, kry almal…