Leefstyl



Hou so jou blyplek veilig

Heinings en hekke• ’n Hoë heining rondom die huis met hekke wat kan sluit, is baie veiliger as ’n hoë muur.Die voordeel hiervan is die verbeterde sigbaarheid wat dit bied.•…


Relay for Life vanjaar in ander formaat

DIE Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) se Relay for Life, wat altyd nog jaarliks ’n prettige deurnag-spanbou- en fondsinsa­melings­ge­leent­heid op die De Jager Sport­kompleks se tartanbaan is, gaan eers­komende Saterdag (27…



Begin jou reis hier

ONS almal het ’n uitdagende jaar agter die blad waartydens ons gekonfronteer is met groot onsekerheid en vrees. ’n 12-weeklange transformasieprogram wat op 1 Maart op Oudtshoorn afskop, wil nou…



Wêreldkankerdag om die draai

WêRELDKANKERDAG word op Donderdag 4 Februarie herdenk. Om groter bewusmaking hieroor te skep, het die Suid-Kaap Karoo-distrikkantoor van die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) die volgende wenke gedeel:• Ken jou liggaam:…


Vesel-internet en hoe dit werk

OP Oudtshoorn word daar die laaste tyd baie gepraat oor vesel (fibre), met dié dat talle inwo­ners besoeke gekry het van ’n besigheid wat beoog om optiese vesel luglangs – via…