Bekamp verspreiding van Covid-19 só:
• Hanteer alle plekke en mense as moontlike draers van die Covid-19-virus en tref sover moontlik voorsorg dat jy nie die virus aansteek nie. • Dra jou masker, handhaaf sosiale…
Lees Verder• Hanteer alle plekke en mense as moontlike draers van die Covid-19-virus en tref sover moontlik voorsorg dat jy nie die virus aansteek nie. • Dra jou masker, handhaaf sosiale…
Lees VerderDOEN wat jou hand vind om te doen en moenie ledig wees nie.So glo Jonathan Jantjies en Magdelena Christians van Zoar, ’n nedersetting tussen Ladismith en Calitzdorp.Jonathan vertel: “Toe lockdown…
“QUICK action within the first four hours after you notice symptoms of a stroke, can mean the difference between life, death and permanent disability,” says Dr Colette Gunst, a family…
DIT is winter, en op Oudtshoorn neem misdaad gewoonlik toe hierdie tyd van die jaar.Die Hoorn het vandeesmaand berig dat inbrake, veral by besighede, juis skerp toegeneem het.Volgens ’n betroubare…
Dit is weer daardie tyd van die jaar dat die gewere vir die jagsei-soen afgestof en geolie word.Met die vlak 4-inperking is daar ’n stokkie voor gesteek, maar nou dat…
IN Maart vanjaar het Suid-Afrikaners hulle voorberei op drie weke van inperking.Die drie weke het uiteindelik maande geword. Sonder sekerheid; vir baie sonder ’n inkomste; vir ’n groot deel van…
‘EK kom elke dag agter dat ons land emosioneel oorverhit is en dat ons mense nie net finansieel en bestaansgewyse swaarkry nie, maar veral op psigiese gebied sukkel om kop…
SPEKBOME – die superplant wat koolstof uit die omgewing berg, kan ook die hol kol in jou maag gaan stil. Leroux van Vuuren van Thabile Lodge buite De Rust het…
BY Miles Guesthouse op die hoek van Kerkstraat en Jan van Riebeeckweg op Oudtshoorn is ’n groen paradys in die droogte geskep met duisende spekbome, ’n laning koorsbome, laventelbosse en ander…
DIE Klein Karoo Voetslaanklub (KKVK) hou op Vrydag, 3 April, om 18:00 ’n inligtingsaand by die Wesbank Tennisklub in Kerkstraat, Oudtshoorn, vir diegene wat in staptogte belangstel. Die klub wil…