• Hanteer alle plekke en mense as moontlike draers van die Covid-19-virus en tref sover moontlik voorsorg dat jy nie die virus aansteek nie.
• Dra jou masker, handhaaf sosiale afstand en was of ontsmet jou hande gereeld.
Beskerm sodoende ook almal rondom jou.
