Leefstyl


Landbouvereniging reik uit met inentings

Joseph Harmse kry sy inenting by suster Maritz. DIE Kangovalleie Landbouvereniging, wat die gebied vanaf Buffelsdrift, Schoemanshoek en Boomplaas tot by Matjiesrivier bedien, het onlangs ver- ­seker dat almal wat…



Spaar so elektrisiteit!

ONS almal het agtergekom dat ons elektrisiteitskoste deur die dak is sedert die nuwe munisipale boekjaar op 1 Julie be­gin het. Dit is landwyd die geval met Eskompryse aan munisipaliteite…



Dekodeerders nodig vir ou TV’s

TV-KYKERS wat nog ’n analoog-lugdraad (aerial) gebruik om TV te kyk sal ’n boodskap sien op die SABC-kanale wat hul aanraai om na die Poskantoor te gaan en te registreer…




Sekuriteitskameras – maak seker hiervan

VEILIGHEID tuis is deesdae op almal se lippe.Inbrake raak al hoe meer en al is daar buurtwagte wat patrollie doen, vind inbrake steeds plaas.Daar is deesdae talle sekuriteits­toestelle wat jou…