Stigter en president saam op Oudtshoorn by sakevroue-byeenkoms

Die president van van die SA Council for Business Women (SACBW), Hester du Bruyn (staande), en die stigter van dié organisasie, Rika Venter, by ’n netwerkoggend vir sakevroue wat op 13 Mei by Enchanted Coffee op Oudtshoorn gehou is. Venter, ’n inwoner van Oudts­hoorn, het die organisasie onder die naam, SA Raad vir Sakevroue, 33 jaar gelede gestig met die doel om sakevroue se potensiaal te ontsluit. Foto: Liesel le Roux