Landbou



Middelplaaspad in haglike toestand

DIE Middelplaaspad, ’n grondpad suid-oos van De Rust, is in so ’n slegte toe-stand dat dit lewensgevaarlik kan wees, sê Frans Delport van die plaas Middelplaas. Die Middelplaaspad verbind die…


Lig gewerp op volstruisbedryf

CKI (Cape Karoo International) beywer hom daarvoor om volstruisprodusente by te staan om volhoubaar te kan produseer binne die realiteite van mark, vraag en aanbod en met ’n hoë genoeg…


Teeltmateriaal te koop aangebied by veiling

’n UNIEKE katalogusveiling van teeltmateriaal van die Oudtshoorn-navorsingsplaas word op 10 Maart gehou. Dié veiling sal aan volstruisprodusente die geleentheid bied om te baat by die teeltprogram van die navorsingsplaas…