Landbou


Klein Karoo Saadproduksie gee erkenning

Klein Karoo Saadproduksie se produsente wat die naasbeste gevaar het met saadproduksie tydens die afgelope jaar is voor van links Gawie Lategan (F1 Uie groter as 3 ha), Pieter Burger…




Covid-19-inperkingstyd kreatief benut!

TYDENS die grendeltydperk met die deure van baie besighede in Suid-Afrika gesluit, is ’n unieke hand-werkprojek by Calitzdorp aangepak.Die 29 voltydse werkers van De Krans, ’n bekroonde wynplaas, het onder die…


Laubscher verkies tot hoë Agri-pos

’N VOLSTRUISPRODUSENT van Oudtshoorn, Laubscher Coetzee, is by Agri Wes-Kaap se 2020 Jaarkongres op 15 Oktober tot ondervoorsitter van Agri Wes-Kaap se Algemene Sakekamer verkies.Die nuwe voorsitter is Liam Viljoen, ’n…



Steun uit onverwagse oord vir volstruisbedryf

Meyer le Roux besig met sy volstruisgeregte. DIE droogtegeteisterde volstruisbedryf wat boon-op negatief deur die Covid-19-pandemie geraak word, het verlede week steun en hulp uit ’n onverwagse oord gekry.’n Afvaardiging van…