Die Beste Algemene Landbouwerker!
Deur Angelique Erasmus MARIUS Joseph (35), boorling van Oudts-hoorn, is die Wes-Kaap se beste algemene landbouwerker van die jaar! Dié groot eer is egter nie al rede waarom Joseph deesdae…
Lees VerderDeur Angelique Erasmus MARIUS Joseph (35), boorling van Oudts-hoorn, is die Wes-Kaap se beste algemene landbouwerker van die jaar! Dié groot eer is egter nie al rede waarom Joseph deesdae…
Lees VerderDIE belangstelling vir Karoo Livestock Exports se boerbokinligtingsmiddag Saterdag op die wildplaas Chandelier suid van Oudtshoorn is baie goed, sê Gerrie Ferreira, eienaar. Belangstellendes het nog tot môre om 10:00 tyd…
Deur Anel Engelbrecht DAAR word toenemend probleme ondervind met klein gaatjies op volstruisleer. Hierdie klein gaatjies tussen die veerknoppies is haarfollikels en is te wyte aan hare of fyn veertjies…
’N OLYFOLIE van die De Rustica Olive Estate buite De Rust het die uitsonderlike prestasie behaal om ’n goue toekenning los te slaan vir sy enkelvariëteit Coratina tydens die Internationale Sol…
Deur Schalk le Roux KAROO LIVESTOCK EXPORTS bied op Saterdag, 23 November, van 14:00 tot 18:00 ’n boerbokinligtingsmiddag op die wildplaas Chandelier net suid van Oudtshoorn aan. Die doel van…
China se Groot Muur kafgedraf! DIE chef, restauranteienaar en avonturier David Grier het teenwoordiges die aand vasgenael gehou met sy vertellings oor sy ervaring toe hy die meer as 6000…
DIE Saad Rally wat deur Klein Karoo Saadproduksie (KKSP) verlede Woensdag (16 Oktober) vir sy saadprodusente aangebied is, was nie net baie leersaam nie, maar is opvallend baie deur die…
Deur Ters Brand MET die huidige wydverspreide droogte in Suid-Afrika moet die handhawing van die status van veldweiding as goedkoopste voedingsbron vir herkouerproduksie, die basiese uitgangspunt in ’n droogtestrategie wees;…
Deur Angelique Erasmus ALLE boere van die Oudtshoorn-streek, wat hulp benodig, neem asseblief kennis – hier is hulp vir julle. Lucas van der Merwe, eienaar van Ziphi Nkomo Group of…
Deur Angelique Erasmus ’N CHIANINA-BUL van Oudtshoorn, Gladiator, is as die reserwe-kampioen aangewys by verlede week se BKB African Livestock Expo (ALE) op Parys in die Vrystaat. Sowat 800 beeste en…