Landbou

Goeie pryse vir broeivolstruise

DIE Wes-Kaapse Departement van Landbou het op 12 Maart 160 geselekteerde broeivolstruise verkoop tydens die 15de produksieveiling aangebied op die Oudtshoorn Navorsingsplaas, in samewerking met Klein Karoo Veilings & Veebemarking –…

Lees Verder


Droogte: Toekoms is duister vir baie boere

DIT gaan weens die huidige droogte in baie landbouproduksiegebiede só sleg dat daar vir baie produsente nie ’n volgende jaar gaan wees nie, het Cornie Swart, president van Agri Wes-Kaap, verlede…



AgriSA antwoord boere se kwelvrae

Deur Tisha Steyn BOERE van die Klein Karoo kon verlede week kwelvrae oor verskeie kwessies en vrae rondom AgriSA se posisie ten opsigte van huidige politieke woelinge in landbou aan die…



Kollig op onteiening van grond

Deur Schalk le Roux DIE ANC-regering sê nêrens in amptelike dokumente hulle wil produktiewe grond sonder vergoeding onteien nie, het prof Elmien du Plessis, medeprofessor in regte aan die Noodwes-Universiteit, verlede…


Daar is net soveel water!

Deur Tisha Steyn Sowat sewentig groentesaadprodusente het Woensdag, 17 November, ’n inligtingsessie op die plaas Te Vrede met sy netjiese saadlanderye bygewoon. Die plaas is naby die bekende Red Stone…