Landbou



De Kranswyne in SA Hall of Fame

DIE privaatkelder De Krans by Calitzdorp het pas by die South African Wine & Cellar Classifications erkenning gekry vir die gehalte van sy wyne. Drie van sy portwyne, Cape Tawny NV,…


Lewendige handel in plaaseiendomme

ALTESAME 36 landbou-eiendomme is in die 12 maande van 1 Desember 2015 tot 30 November 2016 in die Oudtshoorn-gebied tussen De Rust en Calitzdorp geregistreer, volgens Jacques de Beer, prinsipaal…


Gamkapoortdam byna leeg

Die Gamkapoortdam wat boere in die Calitzdorp-omgewing van water voorsien, was op 28 November slegs 1,1% vol. Met Die Hoorn se besoek Dinsdag aan die dam was dit duidelik dat…


Landbou-ooreenkoms met Alphen aan den Rijn gesluit

’N Nuwe samewerkingsooreenkoms  ten opsigte van landbouverwante projekte is Dinsdag tussen die Groter Oudts­hoorn Munisipaliteit en die munisipaliteit van Alphen aan den Rijn, Oudtshoorn se sustersdorp in Nederland, gesluit en…