Landbou

De Rustica ryg toekennings in

DIE bekroonde olyfolieprodu­sent van De Rust, De Rustica, het weer eens die Klein Karoo se naam hoog gehou by die jaarlikse SA Olyftoe­ken­nings toe die De Rustica Estate Collection Frantoio aangewys…



Landbouvereniging help bejaardes

DIE Kangovalleie Landbouvereniging, wat boere vanaf Buffelsdrift tot by Matjiesrivier bedien, het ’n aantal jare gelede reeds die besluit geneem dat hulle wil terugploeg in gemeenskappe. Onlangs het Helen Bellinganhof…



Reën bring weer hoop na Klein Karoo

DAAR is weer hoop in landbou­kringe in die Klein Karoo nadat sag­te, deurdringen­de opvolgreën die af­­gelope naweek in die gebied geval het.Dié naweek se reën het gevolg op reën wat net…



Klein Karoo Agri presteer met verkope

KLEIN KAROO AGRI op Oudts­hoorn het ’n besonderse erkenning van Virbac, ’n verskaffer van diere-gesondheidsprodukte, ontvang vir sy prestasie met die verkoop van die reeks Prodose-produkte.Virbac het ’n trofee en…



Wes-Kaap vra verligting vir wynbedryf

DIE Wes-Kaapse regering het die afgelope dae vertoë gerig aan die nasionale regering om die verbod op wyn- en ander drankverkope op te hef.Volgens die Wes-Kaapse minister van landbou, dr…