Twee mans kry tronkstraf na huisbraak
Deur Garnett Wicomb TWEE mans van De Rust met lang lyste van vorige veroordelings is in die Oudtshoorn Streekhof gestraf vir huisbraak en diefstal. André Jansen (30) en Clifton Damons…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb TWEE mans van De Rust met lang lyste van vorige veroordelings is in die Oudtshoorn Streekhof gestraf vir huisbraak en diefstal. André Jansen (30) en Clifton Damons…
Lees VerderDIE saak teen ‘n polisieman van Oudtshoorn wat na bewering dossiere aan ‘n prostituut gegee het as waarborg dat hy haar later vir haar dienste sal betaal, is verlede week…
Deur Marlene Malan HULLE was eers goeie vriende – maar dié vriendskap tussen familielede het ernstig versuur ná ‘n beweerde groepsbakleiery vroeër vandeesmaand op Klaarstroom. Dis oor dié fisieke en…
Deur Garnett Wicomb DIE vrou wat ’n baba by die Toekomsrus Kliniek op Oudtshoorn gesteel het, is Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof aan menseroof skuldig bevind. Die saak is vir…
Deur Garnett Wicomb ’N AANSOEK van ’n man om te appelleer teen sy vonnis van 15 jaar vir twee aanklagte van verkragting, is verlede week in die Oudtshoorn streekhof van…
‘n Man wat twee beskermingbevele wat sy gewese vrou teen hom verkry het, verbreek het, is gister in die Oudtshoorn Streekhof skuldig bevind en opgeskorte vonnisse opgelê. Lincoln Paulsen (48)…
Deur Garnett Wicomb UITSPRAAK word vandag in die Oudtshoorn Streekhof gelewer in die saak teen vier mans van Calitzdorp wat daarvan aangekla word dat hulle ’n restaurant op Groenfontein met…
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n dokter wat daarvan aangekla word dat hy twee jong vroulike rekrute seksueel aangerand het, is in die Oudtshoorn Streekhof as voorkeursaak vir twee…
Deur Garnett Wicomb Die saak teen ’n vrou van Oudtshoorn wat van bedrog aangekla word, is Vrydag vir verhoor na die streekhof oorgeplaas. Grace Malgas (31) wat as finansiële klerk…
DIE saak teen ’n dokter verbonde aan die Infanterieskool op Oudtshoorn wat daarvan aangekla word dat hy twee jong vroulike rekrute seksueel aangerand het, is gister in die Oudtshoorn Streekhof…