Man in hof vir wrede moord op saamleefmaat
Deur Garnett Wicomb DIE saamleefmaat van ’n vrou wat die naweek wreed vermoor is, het Dinsdag vlugtig in die Oudtshoorn Landdroshof op ’n aanklag van moord verskyn. Die saak is…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb DIE saamleefmaat van ’n vrou wat die naweek wreed vermoor is, het Dinsdag vlugtig in die Oudtshoorn Landdroshof op ’n aanklag van moord verskyn. Die saak is…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb ’N VOORMALIGE burgemeester van Oudtshoorn, Gordon April, is gister in die Oudtshoorn Streekhof vyf jaar gevangenisstraf opgelê. Hy is skuldig bevind op aanklag van die diefstal van…
‘Saak moes nooit in hof gekom het nie’ ’N SAKEMAN van Oudtshoorn wat aangekla is van diefstal, Bennie de Wet, is Dinsdag in die Oudtshoorn Streekhof vrygespreek op al sewe aanklagte teen…
Deur Garnett Wicomb ’N SAKEMAN van Oudtshoorn wat tereg staan op klagtes van verkragting en aan wie verlede jaar borgtog van R10 000 toegestaan is, sal moontlik vandag ’n verhoordatum in…
Bedrogsaak van bykans R5 miljoen Deur Garnett Wicomb ’N SAKEMAN van Oudtshoorn wat tot agt jaar gevangenisstraf gevonnis is vir bedrog van digby R5 miljoen, het verlede Donderdag verlof gekry om teen…
Deur Garnett Wicomb ’N VROU wat in Oktober verlede jaar ’n seweweke-oue baba van die Toekomsrus Kliniek na haar eie huis in Bongolethu geneem en voorgegee het dat dit haar eie…
Deur Garnett Wicomb ’N MAN wat skuldig bevind is aan moord op sy vrou, het na twee dae agter tralies borgtog gekry toe sy aansoek om appèl suksesvol was. Gwngwa…
Deur Garnett Wicomb ’N 63-JARIGE man wat sy seun drie keer met ’n byl gekap het, het in die Oudtshoorn Streekhof op ’n klagte van moord verskyn. Ben Murphy van…
Deur Garnett Wicomb ‘N 63-JARIGE man wat sy seun drie keer met ’n byl gekap het, het in die Oudtshoorn Streekhof op ’n klagte van moord verskyn. Ben Murphy van…
Deur Garnett Wicomb DIE vrou wat in Oktober verlede jaar ’n seweweke-oue baba van die Toekomsrus Kliniek na haar eie huis in Bongolethu geneem en voorgegee het dat dit haar…