Algemeen
Eerste hofverskyning: Fritz en Tammy bly in aanhouding
DIE Oudtshoorn Landdroshof wou nie vanoggend ’n pleitooreenkoms van Frederick Jacobus Francois Jacobs, ook bekend as Fritz Jacobs, aanvaar nie. Jacobs en ’n vriendin, Tammy Michelle Weyers, wat Donderdag op…
Polisie kyk na dood van man in veld gekry
DIE Ladismith Polisie doen tans ’n geregtelike doodsondersoek nadat die liggaam van ’n 36-jarige man in die veld naby Sakkiesbaai gevind is. Die oorledene is geidentifiseer as Ferdanan Speelman van…
Gereedskap vir inbrake en voertuigdiefstal in gesteelde bakkie gevind
GEREEDSKAP wat gebruik kan word om by huise in te breek en voertuie te steel, asook klapmusse (balaclavas) en motorsleutels is in die voertuig gevind waarmee verdagtes Dinsdagnag – nadat…
Broers se duiwe vlieg voor
DIE Raubenheimer-broers se duiwe het Saterdag in mooi weer 16 plekke losgevlieg in die Oudtshoorn Duiweklub se twee wedvlugte vanaf Colesberg. Die volledige uitslae is: Ope-afdeling: Raubenheimer-broers – 1, 3,…
AIFA vra ondersteuning / AIFA requests support
AIFA is reeds sedert 2012 op die Oudtshoorn vliegveld met die opleiding van Sjinese kliënte bedrywig. Die aanvanklike groep studente onder opleiding het van 29 gegroei tot 85 vandag, op…
’n Storie oor die Lappiesman
MY pa is op De Rust gebore. Sy ouers het albei hul lewens verloor tydens die griep van 1918. Op dieselfde dorpie het ’n paar vanne opgeduik wat miskien die…
Borgaansoek van MJ dalk vandag voor
Preston Titus-moordsaak Deur Garnett Wicomb Masimthembe January (23), een van die vyf verdagtes in die moordsaak van die soldaat, Preston Titus (49), verskyn weer vandag (Donderdag 24 Mei) in die…
Volstruisdorp pronk by Indaba
OUDTSHOORN was vanjaar weer goed verteenwoordig by die Afrika Toerisme Indaba wat van Dinsdag tot Donderdag, 8 tot 10 Mei, in die Internasionale Konvensiesentrum in Durban plaasgevind het. Benewens Oudtshoorn…