Algemeen


Kango Grotte een van land se 23 mooistes

‘ ’n Paleis van pragtige stalaktiet- en stalagmietformasies’ Deur Liesel le Roux DIE Kango Grotte is een van die 23ste mooiste plekke in Suid-Afrika, sê ’n artikel wat onlangs deur die…


Oudtshoorn Parkrun vier 3de verjaardag

Deur Garnett Wicomb OUDTSHOORN PARKRUN wat Saterdag-og-gende by Surval Olyflandgoed plaasvind, het Saterdag sy derde verjaardag met kolwyntjies, koffie, tee, sappe en ballonne langs die 5km roete gevier. Die eerste…




Gimmies doen die Leeuloop!

Die leerders en personeel van Langenhoven Gimnasium het Vrydag (23 Februarie) aan ‘n Leeuloop (‘n “colour run”) deelgeneem en hulle gate uit geniet soos die foto van die skoolhoof, Stefanus…