Die finaliste vir vanjaar se Mnr en Mej Gim-kompetisie wat op 17 Mei plaasvind, is voor van links Lu-anne Beets, Sunè Venter, Helette du Plessis, Marlinè Basson en Anna-Mart Schutte. Tweede ry van links is Verité Ann du Toit, Amanda Vermeulen, Bertu Nel, Leandrè Beneke, Ilke van der Linde en Hennie Schoeman. Derde ry van links is Ruan Shreck, Simonè Fourie, Karla Roos, Charnè Byleveld, Tarien Jonck, Esmari Nel en GW Lund. Agter van links staan Theuns Oosthuisen, John Barnard, Eckhard Smit, Pietie Botes, Jaques Tredoux en Bennie Stemmet. Afwesig: Jarco Ferreira. Die gaskunstenaar vanjaar is Ray Dylan. Kaartjies kos R100 en is by die skool beskikbaar. Foto verskaf