Algemeen

Events Calendar

Friday 15 December African Blues in The Showroom Theatre in Prince Albert. 20:00. Tickets: R150 at www.showroom theatre.co.za or phone 023 5411 563. Saterdag 16 December • De Rust Kersfeesmark…


Gratis WiFi hier in Oudtshoorn

Deur Ilze-Mari Gründling OUDTSHOORNIETE kan deesdae gratis internet in sekere dele van Oudtshoorn geniet as gevolg van ’n inisiatief van die Wes-Kaapse Regering wat reeds in 2015 geloods is. Gebruikers…


Blydskap oor dié swembad

Deur Marlene Malan PRINS ALBERT het Dinsdag ’n swembad ryker geword – tot groot vreugde van die inwoners van die dorp wat jare lank hiervoor gewag het. Die swembad is…


Drie sterf toe taxi omslaan

Deur Liesel le Roux DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek klagtes van strafbare manslag nadat drie mense gesterf het toe ’n minibus-taxi Saterdag (16 September) in die vroeë oggendure op die R328…



Kobus wen Stableford

Deur Higgo Jacobs DIE  individuele stableford-gholfdag van die Oudtshoorn Gholfbaan Saterdag is gewen deur Kobus Griebenouw met ’n telling van 40 punte. Piet Swanepoel (39) was tweede gevolg deur Pieter…



Weermagoffisiere: verhoor sloer steeds

Deur Garnett Wicomb DIE verhoor van twee senior weermagoffisiere wat tereg staan op klag­tes van intimidasie is Dinsdag weer uitgestel omdat streeklanddros Mark van Wyngaardt steeds siek is. Die saak…