Joan Darries, programbestuurder Wes-Kaapse Gemeenskapskas, het onlangs ’n kursus op Oudtshoorn aangebied vir inwoners van die Suid-Kaap betrokke by nie-regeringsorganisasies. Hier by Darries (links) is van die Oudtshoorniete wat dit bygewoon het, Nontle Katsheweni, Steven Piedt (Goue Swaan Dienssentrum vir Bejaardes), Abigail Botha (Vrederus Kleuterskool, Schoemanshoek), Ingrid Louw (ACVV maatskaplike dienste) en Lynette Palanyande. Foto: Liesel le Roux