Kathlyn Marques, onderwyser van Laerskool Van Reede, is as Krieketafrigter van die Maand aangewys is. Hier is sy by drie SWD-krieketspelers, asook Johan Weyers (Krieket SA), Jonathan Beukes (SWD-bestuur), Rudie Claassen (president SWD Krieket) en Gary Hampson (afrigtingsbestuurder: SWD). Foto: verskaf