Een motor in heining, ander teen stopteken na botsing op straathoek

Dié blou Ford Telstar en wit Jetta wasMaandagmiddag omstreeks 17:20 in ’n bot­sing betrokke op die hoek van Kerk- en Randstraat op Oudtshoorn. Volgens mense op die toneel was die Ford Telstar in Kerkstraat in ’n westelike rigting na die middedorp op pad toe dit met die Jetta wat in Randstraat gery het, gebots het. Die slag van die botsing het die Ford Telstar op die sypaadjie in die heining laat beland, terwyl die Jetta teen ’n stopteken op die sypaadjie tot stilstand gekom het.  Foto: Wyndham Ewerts