SWD o.13-krieketproewe: Jong spelers blink uit
Die pad vorentoe verg nog harde werk en fokus, maar die spelers het reeds bewys dat hulle oor die nodige deursettingsvermoë be-skik.
Lees VerderDie pad vorentoe verg nog harde werk en fokus, maar die spelers het reeds bewys dat hulle oor die nodige deursettingsvermoë be-skik.
Lees VerderDie Badgers het ’n reuse-totaal van 359/7 in hul 50 beurte opgestel – hul hoogste telling nóg in ’n Lys A-wedstryd – en uiteindelik met ’n oortuigende oorwinning geseëvier.
Die kampioenskappe het van die wêreld se beste toutrekspanne en -trekkers gelok, wat die kompetisie besonder straf gemaak het.
Die span vertrek Woensdag na Pole, waar hulle teen van die wêreld se beste majorettes sal meeding.
Deelnemers word eerder deur tegniese voetheuwels en wildplase gelei, wat nuwe uitdagings en strategiese wedren-ry vereis.
Mark your calendar/Sit dit op jou kalender.
Juis daardie ongekompliseerde lekkerkuier-gevoel is volgens hom deel van wat mense so sterk na die lied trek.
Ten spyte van alles waaroor Suid-Afrikaners kan verskil, is daar steeds iets besonders aan hoe maklik ’n braaivuur mense bymekaar kan bring.
Kommer oor die Straat van Hormuz, een van die wêreld se belangrikste olievervoerroetes, dryf pryse verder op.
Gemeenskapslede kan op verskillende maniere betrokke raak, onder meer deur vrywilligerswerk, ondersteuning en die deel van vaardighede.