Wesbank-krieketseuns blink uit by Rising Stars-toernooi
Die span het deurentyd sterk vertonings gelewer en met vasberadenheid tot die finale rondte deurgedring.
Lees VerderDie span het deurentyd sterk vertonings gelewer en met vasberadenheid tot die finale rondte deurgedring.
Lees VerderVerskeie wedstryde vind Saterdag, 3 Oktober, by verskillende venues in die streek plaas.
Die wedren het in die pragtige kusdorpie Wilderness in die Tuinroete afgeskop, waarna ryers hul pad oor die ruwe Outeniqua-berge en deur digte, inheemse woude moes baan.
Sy konsekwente spel, sterk houe en goeie baanposisionering het hom deur die wedstryd gedra en uiteindelik die titel verseker.
Van die eerste wegspring tot by die eindstreep was die aksie deurlopend intens, met strawwe mededinging in al die ouderdomsgroepe.
Die o. 15-afdeling is oorheers deur Dyla Boys FC, wat ’n indrukwekkende 6–0 oorwinning oor Arsenal FC in die eindstryd behaal het om die goue trofee te wen.
Mark your calendar/Sit dit op jou kalender.
Vermeulen sê Van Wyk het ’n besondere vermoë gehad om mense gemaklik te laat voel.
There are two main types of special votes.
The Cat Hotel was ook vanjaar betrokke by ’n grootskaalse sterilisasieveldtog in die groter Oudtshoorn in samewerking met verskeie ander organisasies.