Matrieks, die eindstreep wink
In die Wes-Kaap alleen sal meer as 71 000 voltydse matriekleerders vanjaar die eindeksamen aflê.
Lees VerderIn die Wes-Kaap alleen sal meer as 71 000 voltydse matriekleerders vanjaar die eindeksamen aflê.
Lees VerderBehuisingshulp behels ook meer as net die bou van volledig gesubsidieerde huise.
Oudtshoorn-boorling Marnus Botha verteenwoordig Suid-Afrika tans by Mister Global 2026 in Thailand, waar deelnemers van regoor die wêreld om die internasionale titel meeding.
The Family Hike starts at 08:00 from the picnic area at the Varkenskraal entrance.
Die verskeidenheid het weereens gewissel van klassieke vliegtuie en groot propelleraangedrewe modelle tot vinnige straalvliegtuie.
Dit is tydens die aand met ’n driepootpot vergelyk: die maatskappy, kopers en produsente vorm elk ’n poot en indien een ontbreek, kan die pot nie regop bly nie.
2026 Kategorie Naaswenners: Agter van links: Francois Delport, Eugene van der Bank, Bertus Goussard, John Schoeman, Andrew Foster, Louis Jonck, Piet Schoeman, André de Wit, Jan Crafford, Henco Schoeman, Louis…
The figures show an even sharper decline in full-time employment.
Oudtshoorn sal met trots deur vyf swemmers verteenwoordig word wat gereed is om hul beste te lewer teen sterk mededinging.
Die Nederlandse internasionale speler, Babette de Leede, sal vanjaar die kapteinskap behartig.