APD mik na 100 spelers vir vanjaar se Gholfdag
Die eerste prys sluit gholfsakke ter waarde van R6 000 in.
Lees VerderDie eerste prys sluit gholfsakke ter waarde van R6 000 in.
Lees VerderBywoning is gratis en sitplekke kan vooraf by Quicket bespreek word.
Die kampioenskappe het vanjaar sterk kompetisie gebied, met ongeveer 3 000 gimnaste van regoor Suid-Afrika wat aan die verskillende afdelings deelgeneem het.
Die Badgers se boulers het die tuisspan goed onder druk gehou.
Die alternatiewe roete sal hoofsaaklik op die Uniondale-pad, die R341, verloop.
Altesaam 36 swemklubs met sowat 520 swemmers van regoor die land het aan die gala deelgeneem.
Vyf streke was verteenwoordig.
Mark your calendar/Sit dit op jou kalender.
Drie dae van hoop, gebed en ’n onvermoeide soektog het Dinsdagmiddag tot ’n hartseer einde gekom toe Sagaria “Saag” Jonker (85) en sy bruin Toyota Land Cruiser in die Olifantsrivier gevind is.
“Our heritage is living because it resides in people,” Ramaphosa said.