Kollig op sekuriteit: Kyk na jou erf deur ’n dief se oë
Die doel is eerder om waaksaam te wees, betroubare inligting deur te gee en die polisie se werk te ondersteun.
Lees VerderDie doel is eerder om waaksaam te wees, betroubare inligting deur te gee en die polisie se werk te ondersteun.
Lees VerderSnyman meen die onderwysdepartement behoort groter aanspreeklikheid te aanvaar wanneer ’n leerder ’n onderwyser of medeleerder opsetlik beseer.
Verskeie sprekers het hom geloof vir die respek waarmee hy mense behandel het en sy kantoordeur wat altyd vir almal oopgestaan het.
Die ses atlete se deelname is ’n besonderse prestasie vir die SWD-streek en beklemtoon die talent en toewyding wat plaaslik in majorettesport ontwikkel word.
Die groot deelname en goeie prestasies het weereens die gewildheid van die Meiringspoort-marathon onderstreep.
Die span het Vrydag 9 Oktober hul veldtog begin met ’n doellose gelykopuitslag van 0-0 teen Silver Spurs FC.
Mark your calendar/Sit dit op jou kalender.
Sy wil dié tyd gebruik om verder te groei en ’n sterker grondslag vir die 2027-seisoen te bou.
Die funksie het inwoners die geleentheid gebied om twee uiteenlopende uitdagings te bespreek: hoe gemeenskappe mense meer selfstandig kan maak, en hoe groter aanspreeklikheid binne die strafregstelsel verseker kan word.
Hy is 13 jaar vir moord en twee jaar vir regsverydeling opgelê.