Otto gekies as skeidsregter vir Male National Championship-netbaltoernooi
Sy het haarself gevestig as ’n bekwame en betroubare skeidsregter wat met integriteit optree.
Lees VerderSy het haarself gevestig as ’n bekwame en betroubare skeidsregter wat met integriteit optree.
Lees VerderVir die deelnemers is hierdie internasionale kampioenskap ’n droom wat waar word.
According to Henco Rademeyer of Dryland Event Management, the race allows cyclists to experience parts of the region that are usually inaccessible to the public.
Die klub kan egter trots wees op hul B- en C-spanne wat onderskeidelik hul eindstryde met 20-16 en 20-19 gewen het, wat Bridgton se diepte en veggees duidelik ten toon gestel het.
Die hoogtepunt van die dag was egter die oorwinning van E.P. du Plessis en S. Du Plessis, ’n pa-en-seun span wat met uitstekende samewerking en presisie spel die veld oorheers het.
Pheko Moletsane was die uitblinker met ’n puik 119 lopies van 186 balle, insluitend twee sesse en 14 viere.
Mark your calendar/Sit dit op jou kalender.
Only 20 Platinum Medals and three Grand Prix awards were presented.
Nie almal kan geld skenk nie, maar iets wat ongebruik in ’n stoorkamer staan, ’n uur van iemand se tyd of ’n eenvoudige daad van versorging kan ’n groot verskil maak.
Persone met gestremdhede kan ook vir soortgelyke ondersteuning kwalifiseer indien hulle aan die munisipaliteit se vereistes voldoen.