Oudtshoorn Toutrekklub gereed vir wêreldverhoog
Die geleentheid om nou op eie bodem aan ’n wêreldkampioenskap deel te neem, maak die prestasie selfs meer besonders.
Lees VerderDie geleentheid om nou op eie bodem aan ’n wêreldkampioenskap deel te neem, maak die prestasie selfs meer besonders.
Lees VerderDit was ’n dag waarop die Kango Valleie se landbougemeenskap, plaaslike ondernemings, skoliere en gholfliefhebbers saamgekom het om die landbouvereniging te ondersteun.
The event offered three distances, attracting riders of different ages and fitness levels.
Teen hierdie hoë vlak van kompetisie het Equin kalm gebly en met selfvertroue sy spronge uitgevoer.
Met goeie strukture en sterk verdediging het Bridgton die oorhand gekry en die wedstryd met 22-14 gewen.
Sedert sy eers in Februarie vanjaar met hierdie sportsoorte begin het, het sy reeds indrukwekkende hoogtes bereik.
Een van die hoogtepunte van die toernooi was hul oortuigende oorwinning teen Paarl Gimnasium Primêr, wat as een van die sterker spanne beskou word
Hierdie ronde dien as die finale keuring voordat die SWD-span saamgestel word wat van 9 tot 12 Desember na Pretoria sal reis om aan ’n nasionale toernooi deel te neem.
Sacred Heart Primer is ongelooflik trots op haar prestasie en glo dat sy ’n blink toekoms in gimnastiek het.
Teen die einde was dit ’n ware naelbytstryd, maar Oudtshoorn het kop gehou en uiteindelik die oorwinning met 27-24 beklink.