Oudtshoorn RFC storm na finale met vasberadenheid
Teen die einde was dit ’n ware naelbytstryd, maar Oudtshoorn het kop gehou en uiteindelik die oorwinning met 27-24 beklink.
Lees VerderTeen die einde was dit ’n ware naelbytstryd, maar Oudtshoorn het kop gehou en uiteindelik die oorwinning met 27-24 beklink.
Lees VerderDie kompetisie was van meet af aan intens en mededingend, met spanne wat mekaar deurentyd behoorlik uitgedaag het.
Dit was duidelik dat elke span alles in die stryd gewerp het, wat vir opwindende en spanningsvolle tennis gesorg het.
Mark your calendar/Sit dit op jou kalender.
Volgens Malan is daar op hierdie stadium nog nie ’n realistiese langtermynoplossing nie.
These restrictions are displayed on traffic signs on both approaches to the route.
Cindy Dreyer van die Oudtshoorn Vaardigheidskool is aangewys as die provinsiale wenner in die kategorie Excellence in Inclusive Education Teaching by die 2026 National Teaching Awards. Dié besondere prestasie gee…
Huishoudings waar daar met ’n meter gepeuter is, elektrisiteitstoevoer omseil is of onwettige verbindings bestaan, word aangemoedig om gedurende September na vore te kom.
Hier is ’n paar interessante feite.
Die geleentheid word as ’n fondsinsameling ten bate van die Vaardigheidskool en sy leerders aangebied.